Principal’s Assembly Message 27 July 2026

Akademiese Uitmuntendheid en AI (Artificial Intelligence) Vandag word ons Akademiese Top 10 aangekondig, en dit het my toe laat wonder oor hoe relevant dit vandag nog is om uit te blink in die akademie van die skool. Dit klink dalk na ‘n simple vraag, maar ons weet almal dat AI (kunsmatige intelligensie) teen ‘n reuse […]

Principal’s Assembly Message 21 July 2026

Nuwe kwartaal, nuwe commitments en doelwitte Welkom terug by ‘n splinternuwe kwartaal met vars en nuwe geleenthede. Dit is weereens ‘n geleentheid om teleurstellings van vroër die jaar agter te laat, te bou op suksesse van vroër die jaar en om ‘n splinternuwe hoofstuk van jou storie te skryf vir jouself en die skool. Die […]

Principal’s Assembly Message 26 June 2026

Schools shape character as much as it shapes minds Vanoggend wil ek vir julle ‘n artikel voorlees wat geskryf is oor ons skool…wat ons is, en wat ons nie is nie. Die dinge wat genoem word is nie Hoë IK nie, nie ‘n absolute vakkenner en spesialis nie, top presteerder in jou veld nie…,maar die […]

Principal’s Assembly Message 4 May 2026

Finding your place: Your sweet spot in School life Ek het die afgelope week die voorreg gehad om gereeld by die saal in te loer terwyl die rehearsals van die musiekblyspel aan die gang was. Die afgelope naweek het ek weer so paar keer ingeloer en toe besef…almal het hulle unieke plekkie in die skool. […]

Principal’s Assembly Message 20 April 2026

Last week: Hard Work and Perseverance pay off Chasing excellence without losing yourself We are living in a world that tells you: be the best…at everything. TOP grades. FIRST team. Leadership. Social life. Fitness. Popularity…and if you are not excelling everywhere, you feel like you’re falling behind. But let’s be honest – that expectation isn’t […]

Principal’s Assembly Message 13 April 2026

Hard Work and Perseverance pay off Harde werk en deursettingsvermoë sal vrugte afwerp. Met ‘n nuwe kwartaal, met akademiese doelwitte, sport doelwitte, ‘n suksesvolle muskiekblyspel doelwitte en wie weet watter ander doelwitte jy dalk het vir die kwartaal…het ek gedink om julle net weer te herinner dat harde werk WEL die moeite werd is en […]

Principal’s Assembly Message 8 April 2026

Start this term with a BANG! Colossians 3:23 – “Whatever you do, work at it with all your heart, as working for the Lord, not for human masters.” When you meet someone impressive or is in the presence of somebody impressive, you want to perform and NOT let them down. You want to make a […]

Principal’s Assembly Message 27 March 2026

PS 23:1-4 ‘n Psalm. Van Dawid. Die Here is my herder; ek ly nie gebrek nie. 2In groen weivelde laat Hy my rus; na water waar daar rusplek is, lei Hy my. 3Hy gee my nuwe lewenskrag; Hy lei my op die regte paaie ter wille van sy Naam. 4Selfs as ek in die donkerste kloof ingaan, is ek nie bang vir […]

Skoolhoof se Vergadering Boodskap 15 Oktober 2024

HUMILITY James 4:10 Humble yourselves before the Lord, and he will lift you up.  One of the many values at this school that we are striving to see in each and everyone of you, is humility…the ability to be humble. The opportunity to be humble is a huge privilege, because you had to achieve in […]

Skoolhoof se Vergadering Boodskap 9 Februarie 2026

Having each other’s back Reading: 1 Thessalonians 5:11 “Therefore encourage one another and build each other up, just as in fact you are doing” When you walk onto the schoolgrounds, do you notice what you HAVE…or do you focus on what you LACK? Gratitude changes everything! When we are grateful, we stop taking things for […]