Principal’s Assembly Message 8 April 2026
Start this term with a BANG! Colossians 3:23 – “Whatever you do, work at it with all your heart, as working for the Lord, not for human masters.” When you meet someone impressive or is in the presence of somebody impressive, you want to perform and NOT let them down. You want to make a good impression. So when you are in the presence of God…you DEFINITALY want to leave a very positive and lasting impression. Nou vandag is die begin van ‘n nuwe kwartaal. ‘n Nuwe kwartaal bring iets baie kragtig saam met dit…’n nuwe en vars begin! Jy…en dalk jou vriende moet besluit dat laas kwartaal is in die verlede, dis agter julle – die wenne, die verloor oomblikke, die geleenthede wat julle gemis het. Wat van vandag af saakmaak is egter dit: “Wie kies JY om hierdie kwartaal te wees?” So it is not a reset of