Fietsry

Hoof van Sport: Mev. Renata Tredoux

Afrigter: Mnr. Bertus van Zyl
bertusvanzyl5@gmail.com

Oefentye: Maandae en Woensdae

Liga vir 2024
#1. 16 Maart
#2. 6 April
#3. 25 Mei
#4. 27 Julie
#5. 24 Augustus

Borge:

2024 Achievements

Hermanus Hoërskoolspan:
7de plek in die 2024 Skoleliga (39 deelnemende Wes-Kaapse skole)

Jenna Perreira
Volledige erkleure

2de plek algeheel in die Wes-Kaap (ouderdomsgroep)
Wes-Kaapse Provinsiale Span

Deelname aan Nasionale Kampioenskappe
Jenna Perreira
Suné du Plessis
Klara Schoonraad

Beste seunsfietser vir 2024 – Iann Coetzee
Beste meisiesfietser vir 2024 – Jenna Perreira

2025 Liga Datums
3 Mei – Bethlehem Plaas
17 Mei – Stettyn Wynlandgoed
7/21 Junie – Welbedacht
6 September – Bloemendal

Borg:
Hermanus Apteek

2023 Prestasies

  • HS Hermanus behaal ‘n 5de plek in die Wes Kaap tussen 30+ deelnemende hoërskole.
  • Beste Fietsry Dogter – Jenna Perreira
  • Beste Fietsry Seun – Albertus van Zyl
  • 3 Fietsryers verteenwoordig die skool by die Nasionale Skolekampioenskappe in Noordwes.

Galery - Fietsry

Skool Winkel

Blaai deur ons winkelbladsy vir meer items

Skool tas

R650.00

Pet

R130.00

Help om fondse vir ons skool in te samel

Dit sal jou as ondersteuner nie ‘n sent kos om ‘n verskil te maak nie.

Help om fondse vir ons skool in te samel sonder dat dit jou ‘n sent kos met die MySchool MyVillage MyPlanet Fondsinsameling-program.MySchool dra elke maand meer as R4 miljoen by tot hul begunstigdes!

error: Content is protected !!