Principal’s Assembly Message 6 May 2024
BECOMING THE RIGHT PERSON Jeremiah 29:11 – “For I know the plans I have for you, declares the Lord, plans to prosper you and not to harm you, plans to give you hope and a future.’ Soos baie van julle dalk weet, staan ek deesdae weer in die klas en gee so paar klasse Wiskunde elke dag. Een van die moeilikste dinge vir my om te verwerk…is waneer ek ‘n toets uitdeel en die teleurstelling in van die kinders se oë sien waneer hulle hul toets uitslae kry. Teluerstelling is ‘n moeilike emosie om te werwerk en mens kry nie altyd lesse en stappe oor hoe proseseer mens die mengelmoes van emosies wat deur jou kop en hart gaan nie. During the past two weeks, I have seen many Hermies, returning from winter sport trials…where they had their heart set on making some form of Boland team…but they didn’t. Many