Skoolhoof se Boodskap

Koester Integriteit, Bevorder uitnemendheid

Skoolhoof se Vergadering Boodskap 9 September 2024

WHAT MAKES A GREAT SCHOOL? Buildings, facilities, Brand, opportunities, safety… Ek het die afgelope paar weke met ‘n paar van julle moes gesels oor wat julle doen en hoe julle optree teenoor ander mense in DIE skool. Alhoewel die boodskap gaan oor hoe ons optree teenoor die mense IN ons eie skool is dit ook van pas vir ander mense. Boelie gedrag is iets wat mens in die verlede as fisiese seermaak gesien het, maar deesdae is dit baie meer ‘n geval van emosionele seermaak. Party keer hoor ek die een wat boelie sê, ja maar dit was net ‘n grappie! Ja, en as almal nie lag nie, dan is dit nie snaaks nie en verseker nie ‘n grappie nie. Ons het verval in ‘n kultuur waar ons ander verneder omdat ons, ons eie isues het en dan, en dan aanvaarding soek, sodat ons beter kan voel oor onsself. Sosiale

Read More »

Skoolhoof se Vergadering Boodskap 21 August 2024

Hermie MAGIC and LOVE During sing-songs we chant, “We’ve found LOVE in a Hermies’ Place…and it always feels good, we just can’t deny.” We spoke last week about you being able to do ALL these wonderful things at school and achieving these great accomplishments, but without LOVE, they really don’t have substance and mean very little. Nou, ek wil eers begin deur vir julle te sê hoe ongelooflik TROTS ek was en is op julle! Wat ‘n naweek en wat ‘n week het ons nie gehad nie. Soos ek Vrydag by die Capping Ceremony gesê het: “My hart klop tjoklits en my beker loop oor!” I…have found LOVE in a Hermies’ place! Ek kan onomwonde verklaar dat ek absoluut geabsorbeer is en dronkgeslaan is deur die Hermie Magic and Hermie Love wat ek hier ervaar en beleef het. Die naweek was weereens ‘n bewys dat ek op die regte plek is en

Read More »

Skoolhoof se Vergadering Boodskap 19 August 2024

His Creation James 1:17-18  17 Whatever is good and perfect is a gift coming down to us from God our Father, who created all the lights in the heavens. He never changes or casts a shifting shadow. 18 He chose to give birth to us by giving us his true word. And we, out of all creation, became his prized possession.  Wow, his prized possession…that is like His favourite toy, His creation that He is the most proud of…so even when you have a bad day, you can look at yourself and think that our God looks at us and sees one of His prized possessions.   Wat doen ‘n mens waneer jy iets waardevol het…jy beskerm dit, jy gee dit al jou liefde en aandag. En as dit iets lewendigs is soos ‘n hondjie of plantjie, dan maak jy seker dit kry genoeg water en jy skep omstandighede om dit te laat floreer. So

Read More »

Skoolhoof se Vergadering Boodskap 12 August 2024

Dankbaarheid Reading: James 1:2-4 2 Consider it pure joy, my brothers and sisters, whenever you face trials of many kinds, 3 because you know that the testing of your faith produces perseverance. 4 Let perseverance finish its work, so that you may be mature and complete, not lacking anything. Elkeen van julle wat hier voor my sit kom NIKS kort nie! Ek sê dit want die bybel sê so…alles anders wat ons voor wens, is ‘n bonus! En daar is niks fout daarmee om te wil verbeter en ‘n beter weergawe van jouself te wees nie. Die beter weergawe van onsself vind plaas waneer ons die lewe vierkantig in die oë kyk, die beproewinge en uitdagings oor ons pad kom, die lewe onregverdig is en ons ‘n taai klap van onregverdigheid gee. Dan moet ons leer om aan te hou en deur te druk…deursettingsvermoë is wat nodig is. Want onder druk word ons

Read More »

Skoolhoof se Vergadering Boodskap 5 August 2024

Oor om Doelwitte te Jaag 1 Corinthians 9: 24-26:  24 Do you not know that in a race all the runners run, but only one gets the prize? Run in such a way as to get the prize. 25 Everyone who competes in the games goes into strict training. They do it to get a crown that will not last, but we do it to get a crown that will last forever. 26 Therefore I do not run like someone running aimlessly; I do not fight like a boxer beating the air. Meeste van ons wat vandag hier in die saal sit, is besig om een of ander 5 August 2024. Dit kan enige iets wees van (1) om in die akademiese Top 10 te eindig, om ‘n rol, of selfs die hoofrol, in ‘n toneelstuk los te slaan, dalk om ‘n date vir die VRL winterbal te kry…of dan natuurlik, iets wat die week seker die meeste van

Read More »

Skoolhoof se Vergadering Boodskap 22 Julie 2024

INTENTIONAL GROWTH Commitment / Toewyding of verbintenis Ek is die afgelope paar weke, veskeie kere, teleurgestel deur mense in ons skool, wat nie deurgevoer het op hulle aanvanklike ooreenkomste nie, hulle verbintenis tot ‘n saak en hulle “lack of commitment”. Soveel so, dat ek besluit het dat die skool nodig het om vandag te hoor dat ‘n ware HERMIE ‘n persoon is wat toegewyd is…somebody who is committed.  Proverbs 16:3 “Commit to the Lord whatever you do, and He will establish your plans.”  Psalm 37:5 “Commit your way to the Lord, trust in Him and he will do this.” It is quite obvious for me to see that commitment is a characteristic that is quite important to the Lord. Now I want to discuss this very important concept and value that is integral to every success story and great achievement in our lives…and that is commitment! Commitent is die gom

Read More »

Help raise funds for our school

It Won’t Cost You As A Supporter A Cent To Make A Difference.

Help raise funds for our school without it costing you a cent with the MySchool MyVillage MyPlanet Fundraising programmeMySchool contributes over R4 million to their beneficiaries every month!