Skoolhoof se Vergadering Boodskap 17 April 2025
A different Perspective/Perspektief 1 Kor 13:1-2 Al praat ek die tale van mense en engele, maar ek het geen liefde nie, het ek ‘n stuk klinkende metaal, ‘n galmende simbaal geword. Al het ek die gawe van profesie, en ken ek al die geheimenisse en besit ek al die kennis, en al het ek al […]