Ons is daartoe verbind om elke leerder se volle potensiaal te ontwikkel en hulle te inspireer om hulle drome na te kom.
Die Hoërskool Hermanus (personeel, ouers en leerders) strewe daarna om eenheid en die potensiaal van opvoeders en leerders te verseker deur:
‘n Holistiese opvoeding en waardige burgerskap is ons uiteindelike mylpaal.
Hoërskool Hermanus Erekode
1 | Ons sal God se Woord die rigsnoer van | Onbaatsugtigheid |
2 | Ons sal ons volk met die hoogste en edelste in ons probeer dien | Diens |
3 | Ons sal ons moedertaal liefhê en ook die ander landstale respekteer | Respek |
4 | Ons sal ons ouers en meerderes respekteer en gehoorsaam | Respek |
5 | Ons sal geestelik en liggaamlik ‘n rein lewe probeer lei | Integriteit |
6 | Ons sal vriendelikheid en hofliheid nastreef | Maniere |
7 | Ons sal wysheid en kennis najaag | Harde werk |
8 | Ons sal getrou wees aan ons skool en sy roem en eer op elke gebied probeer handhaaf | Diens |
9 | Ons sal by mekaar staan en saamwerk | Spanwerk |
10 | Ons sal, waar plig ons roep, blymoedig dien | Trots |
Dit sal jou as ondersteuner nie ‘n sent kos om ‘n verskil te maak nie.
Help om fondse vir ons skool in te samel sonder dat dit jou ‘n sent kos met die MySchool MyVillage MyPlanet Fondsinsameling-program.MySchool dra elke maand meer as R4 miljoen by tot hul begunstigdes!