Afrigter: Me Inga Mfundisi
Maandae: 14:30 – 15:30
Gebeurtenisse:
Wes-Kaap Skaakspan
Christiaan Muller
Overberg Skaakspan
Mlibo Mfundisi Mfundisi
Thobani Matinywa
Anke Oosthuizen
Riané Uys
Luphelo Dyoli
Marlo Du Toit
Carla Oosthuizen
Janke Uys
Isabel Nel
Chrisna-Lee Wilskut
Elzé Louw
Prestasies 2021
Carla Oosthuizen –Het Overberg verteenwoordig
Prestasies 2019
Inga Mfundisi – Wes-Kaap Skaakspan
Zoë Eyberg – Het Overberg by Wes-Kaapse proewe verteenwoordig
Prestasies 2018
Die Overberg Topskole-kompetisie:
O/18 Dogterspan het ‘n 1ste plek behaal.
O/18 Seunspan het ‘n 2de plek behaal.
Wes-Kaap Topskolekompetisie:
O/18 Dogterspan het ‘n algehele 2de plek behaal
Zoë Eyberg won the prize for the 1st board.
Annette van Wyk het die prys vir die 2de bord gewen.
Prestasies 2017
Die Overberg Topskole-kompetisie:
O/18 Gemengde span het ‘n algehele eerste posisie behaal.
Wes-Kaap Topskole Skaakkompetisie:
O/18 Seunspan het ‘n algehele derde plek behaal.
O/18 Dogterspan het ‘n algehele tweede plek behaal.
Dit sal jou as ondersteuner nie ‘n sent kos om ‘n verskil te maak nie.
Help om fondse vir ons skool in te samel sonder dat dit jou ‘n sent kos met die MySchool MyVillage MyPlanet Fondsinsameling-program.MySchool dra elke maand meer as R4 miljoen by tot hul begunstigdes!