Koor

Energiek, Dinamies en Talentvol

Die koor van Hoërskool Hermanus is ‘n energieke, lewenskragtige en talentvolle groep leerders wat passievol is oor sing en musiek maak. Onder die musikale leiding van koorleier, Mev. Annemari Rautenbach, Mev. Maike Skein, die begeleier en Mev. Willemien Boll, die koorbestuurder, word die koor hoog aangeslaan.

Galery - Kultuur

Help om fondse vir ons skool in te samel

Dit sal jou as ondersteuner nie ‘n sent kos om ‘n verskil te maak nie.

Help om fondse vir ons skool in te samel sonder dat dit jou ‘n sent kos met die MySchool MyVillage MyPlanet Fondsinsameling-program.MySchool dra elke maand meer as R4 miljoen by tot hul begunstigdes!