Skoolhoof se Boodskap

Koester Integriteit, Bevorder uitnemendheid

Akademiese Uitmuntendheid en AI (Artificial Intelligence) Vandag word ons Akademiese Top 10 aangekondig, en dit het my toe laat wonder oor hoe relevant dit vandag nog is om uit te blink in die akademie van die skool. Dit klink dalk na ‘n simple vraag, maar ons weet almal dat AI (kunsmatige intelligensie) teen ‘n reuse […]

Continue Reading...

Nuwe kwartaal, nuwe commitments en doelwitte Welkom terug by ‘n splinternuwe kwartaal met vars en nuwe geleenthede. Dit is weereens ‘n geleentheid om teleurstellings van vroër die jaar agter te laat, te bou op suksesse van vroër die jaar en om ‘n splinternuwe hoofstuk van jou storie te skryf vir jouself en die skool. Die […]

Continue Reading...

Schools shape character as much as it shapes minds Vanoggend wil ek vir julle ‘n artikel voorlees wat geskryf is oor ons skool…wat ons is, en wat ons nie is nie. Die dinge wat genoem word is nie Hoë IK nie, nie ‘n absolute vakkenner en spesialis nie, top presteerder in jou veld nie…,maar die […]

Continue Reading...

Finding your place: Your sweet spot in School life Ek het die afgelope week die voorreg gehad om gereeld by die saal in te loer terwyl die rehearsals van die musiekblyspel aan die gang was. Die afgelope naweek het ek weer so paar keer ingeloer en toe besef…almal het hulle unieke plekkie in die skool. […]

Continue Reading...

Last week: Hard Work and Perseverance pay off Chasing excellence without losing yourself We are living in a world that tells you: be the best…at everything. TOP grades. FIRST team. Leadership. Social life. Fitness. Popularity…and if you are not excelling everywhere, you feel like you’re falling behind. But let’s be honest – that expectation isn’t […]

Continue Reading...

Hard Work and Perseverance pay off Harde werk en deursettingsvermoë sal vrugte afwerp. Met ‘n nuwe kwartaal, met akademiese doelwitte, sport doelwitte, ‘n suksesvolle muskiekblyspel doelwitte en wie weet watter ander doelwitte jy dalk het vir die kwartaal…het ek gedink om julle net weer te herinner dat harde werk WEL die moeite werd is en […]

Continue Reading...

Help raise funds for our school

It Won’t Cost You As A Supporter A Cent To Make A Difference.

Help raise funds for our school without it costing you a cent with the MySchool MyVillage MyPlanet Fundraising programmeMySchool contributes over R4 million to their beneficiaries every month!