Visie, Missie en Erekode

Visie

Ons is daartoe verbind om elke leerder se volle potensiaal te ontwikkel en hulle te inspireer om hulle drome na te kom.

Missie

Die Hoërskool Hermanus (personeel, ouers en leerders) strewe daarna om eenheid en die potensiaal van opvoeders en leerders te verseker deur:

  • Christelike waardes as leiende gids vir ons skool te aanvaar;
  • diversiteit te respekteer;
  • respek as ons kernwaardes in te boesem;
  • gebalanseerde kurrikulum in akademie, sport, diens en kulturele gebiede aan te bied;
  • ‘n positiewe, vertroetelende, gedissiplineerde en uitdagende omgewing te skep;
  • vaardighede en bekwaamhede noodsaaklik vir die lewe te ontwikkel;
  • hulle bekwaamhede om hulle drome te volg te inspireer.

‘n Holistiese opvoeding en waardige burgerskap is ons uiteindelike mylpaal.

Erekode

Hoërskool Hermanus Erekode

1

Ons sal God se Woord die rigsnoer van
ons lewens maak

Onbaatsugtigheid
2Ons sal ons volk met die hoogste en
edelste in ons probeer dien

Diens

3Ons sal ons moedertaal liefhê en ook die
ander landstale respekteer
Respek
4Ons sal ons ouers en meerderes respekteer en gehoorsaamRespek
5Ons sal geestelik en liggaamlik ‘n rein
lewe probeer lei

Integriteit 

6Ons sal vriendelikheid en hofliheid
nastreef

Maniere

7Ons sal wysheid en kennis najaag

Harde werk

8Ons sal getrou wees aan ons skool en sy
roem en eer op elke gebied probeer
handhaaf
Diens
9Ons sal by mekaar staan en saamwerkSpanwerk
10Ons sal, waar plig ons roep, blymoedig
dien
Trots

Skool Winkel

Blaai deur ons winkelbladsy vir meer items

Skool tas

R650.00

Pet

R130.00

Help om fondse vir ons skool in te samel

Dit sal jou as ondersteuner nie ‘n sent kos om ‘n verskil te maak nie.

Help om fondse vir ons skool in te samel sonder dat dit jou ‘n sent kos met die MySchool MyVillage MyPlanet Fondsinsameling-program.MySchool dra elke maand meer as R4 miljoen by tot hul begunstigdes!

error: Content is protected !!