Doelwitte

Die bevordering van 'n kultuur van gee by Hoërskool Hermanus

  • Om leerders ‘n geleentheid te gee om by een of ander vorm van diens betrokke te wees.
  • Om leerders ‘n geleentheid te gee om ‘n sinvolle diensportefeulje te kan ontwikkel
  • vir hul CV of beursaansoeke.
  • Om leerders aan te moedig om by ten minste een diensaktiwiteit per jaar betrokke te raak.
  • Om ten minste een gemeenskapsuitreikprojek per kwartaal te hê.
  • Om te verseker dat alle projekte wat aangepak word deurgevoer word ten einde die gemeenskap te dien.

Skool Winkel

Blaai deur ons winkelbladsy vir meer items

Skool tas

R650.00

Pet

R130.00

Help om fondse vir ons skool in te samel

Dit sal jou as ondersteuner nie ‘n sent kos om ‘n verskil te maak nie.

Help om fondse vir ons skool in te samel sonder dat dit jou ‘n sent kos met die MySchool MyVillage MyPlanet Fondsinsameling-program.MySchool dra elke maand meer as R4 miljoen by tot hul begunstigdes!

error: Content is protected !!