Funksionering

FUNKSIONERING van die DIENSPILAAR:

  1. Gemeenskapsdiens word uitgevoer onder die vaandel van Interact.
  2. Diens word gereeld by byeenkomste deur skoolhoof, personeel en leerders bevorder.
  3. Dienstoekennings word aan die einde van elke jaar volgens ‘n stel kriteria toegeken.
 

‘n Gesogte Dienstoekenning (Rotary Service Above Self Trophy) word by die jaarlikse Prysuitdeling toegeken aan die leerder wat die grootste bydrae op diensgebied gemaak het.

Gemeenskapsdiensprojekte is gemik op Camphill, ouetehuise en plaaslike weeshuise.

Die Interact het raadslede wat die volgende verantwoordelikhede aanvaar:

President

Visepresident

sekretaris

Bemarking

Tesourier

Skool Winkel

Blaai deur ons winkelbladsy vir meer items

Skool tas

R650.00

Pet

R130.00

Help om fondse vir ons skool in te samel

Dit sal jou as ondersteuner nie ‘n sent kos om ‘n verskil te maak nie.

Help om fondse vir ons skool in te samel sonder dat dit jou ‘n sent kos met die MySchool MyVillage MyPlanet Fondsinsameling-program.MySchool dra elke maand meer as R4 miljoen by tot hul begunstigdes!

error: Content is protected !!