Akademiese presteerders
Die Hoërskool Hermanus is besonder trots op sy top
akademiese presteerders. 368 matrikulasiekandidate
het die afgelope vyf-en-sewentig jaar A-gemiddeldes
behaal.
Ses van hierdie leerlinge is onderskeidelik eerste,
tweede en vierde op die Kaapse Senior Sertifikaat-
merietelys (1942-1994) geplaas:
Mervyn Gotsman 1951: 2de
Peter Janson 1959: 1ste
Louise Voigt 1961: 4de
Jacques Grové 1991: 4de
Danie Coetzee 1994: 1ste
Bjorn Ladwig 1994: 2de
Die laaste vier kandidate het op die Wes-Kaapse
Senior Sertifikaat-merietelys verskyn.
(1995-2016)
Tarryn Rudnick 2007: 4de
Nita Wiegman 2012: 1ste in Wes-Kaap ad 2de in Suid-
Afrika
Conrad Strydom 2016: 1ste in Wes-Kaap en 1ste in
Suid-Afrika
Sian Bourdin 2016 het op die merietelys van die Wes-
Kaapse Onderwysdepartement verskyn.