Akademiese Uitmuntendheid en AI (Artificial Intelligence)
Vandag word ons Akademiese Top 10 aangekondig, en dit het my toe laat wonder oor hoe relevant dit vandag nog is om uit te blink in die akademie van die skool. Dit klink dalk na ‘n simple vraag, maar ons weet almal dat AI (kunsmatige intelligensie) teen ‘n reuse spoed dinge begin oorneem en alles wat ons dink ons weet van hoe ons die toekoms moet aanpak verander het.
Many people are asking questions like:
- Will AI replace jobs?
- Will we still need to study?
- Why should I learn something if ChatGPT can tell me the answer in seconds?
These are all fair questions?
But here’s the truth: AI changes the way we work. It DOES NOT replace the need to think.
Technology has always changed the world. I like to even think…it has IMPROVED the world.
Die sakrekenaartjie het nie WISKUNDE onnodig of oortollig in skole of by die werk gemaak nie.
Google het nie kennis van dinge onnodig of oortollig gemaak nie.
Netso maak AI nie opvoeding of education onnodig of oortollig nie.
Om die waarheid te sê, maak kunsmatige intelligensie dit NOG MEER belangrik om dinge aan te leer en nie MINDER belangrik nie.
The future won’t belong to the people who simply know how to use AI. It will belong to the people who know how to ask the right questions, think critically, solve problems, work with others and make wise decisions. AI can generate answers, but it cannot replace character, integrity, creativity, empathy, courage or leadership.
Remember, school is not just about memorising facts…I agree, AI or google can provide you with those very quickly.
School teaches you to:
- Om inligting en informasie te annaliseer in plaas van alles wat jy sien net te glo.
- Om duidelik en akkuraat te kommunikeer
- Om deur te druk en aan te hou, veral waneer dinge moeilik is.
- Om jou tyd goed te beplan en te bestuur.
- Om met ander saam te kan werk – spanwerk of groepwerk.
- Om dissipline te ontwikkel wat jou leer om klaar te maak waarmee jy begin het – deursettingsvermoë, vasbyt-en-deurdruk.
Hierdie is vaardighede wat elke Universiteit, werkgewer en gemeenskap, GROOT waarde aan sal heg.
Academic excellence is therefore not about getting perfect marks…although we DO CELBRATE those as well. It is about developing habits of excellence – curiosity, consistency, resilience and a willingness to keep learning.
The students who thrive in the AI era will not be those looking for shortcuts. They will be those who have built a strong foundation of knowledge and character. You cannot think deeply about something you know nothing about. Knowledge is still the fuel for wisdom.
There is this saying: “Don’t compete with AI. Learn so well that AI becomes you assistant, not your replacement.”
Gebruik tegnologie op ‘n slim en wyse manier. Laat dit jou help om vinniger te leer, dieper en groter ontdekkings te maak en om meer kreatief te wees. Maar moet NOOIT tegnologie toelaat om jou dinkwerk vir jou te doen nie!
Die bybel herinner ons in Spreuke 2:6: “Want die HERE gee wysheid, uit Sy mond kom kennis en verstand.”
We live in an age overflowing with information…at our finger tips. BUT what the world needs desperately is WISE PEOPLE – people who know what is right and have the courage to do it!
Every lesson that you attend this week, every book that you read, every problem that you solve, assignment that you complete is preparing you for a future that none of us can imagine.
Die gewoontes wat jy aankweek en vestig vandag, sal baie meer beteken en waarde toevoeg as die tegnologie wat jy more gaan gebruik.
So JAAG uitmuntendheid na – nie omdat ekasmens oppad is nie, maar omdat uitmuntendheid jou voorberei om ‘n reuse verskil in die wereld daar buite te gaan maak.
Learn deeply
Think independently
Work honestly
Use AI wisely
And never stop growing or thinking for yourself.
PRAYER
Dear Lord Jesus, thank you for bringing us all together here on this Monday as a family in green. Thank you that we can celebrate the brains that you have given us and for the privilege to live in a day and age where technology can assist us. Help us though, to be wise and smart in how we go about using these tools you have made available to us in this world.
Dankie vir vriende en mede-HERMIES in die skool om ons te motiveer en te help om elke dag ‘n beter weergawe van myself te kan word. Help ons om deur ons betrokkenheid ons dankbaarheid aan u te bewys vir al ons vele talente en geleenthede.