Principal’s Assembly Message 27 July 2026
Akademiese Uitmuntendheid en AI (Artificial Intelligence) Vandag word ons Akademiese Top 10 aangekondig, en dit het my toe laat wonder oor hoe relevant dit vandag nog is om uit te blink in die akademie van die skool. Dit klink dalk na ‘n simple vraag, maar ons weet almal dat AI (kunsmatige intelligensie) teen ‘n reuse […]