Principal’s Assembly Message 21 July 2026

Nuwe kwartaal, nuwe commitments en doelwitte Welkom terug by ‘n splinternuwe kwartaal met vars en nuwe geleenthede. Dit is weereens ‘n geleentheid om teleurstellings van vroër die jaar agter te laat, te bou op suksesse van vroër die jaar en om ‘n splinternuwe hoofstuk van jou storie te skryf vir jouself en die skool. Die […]