Spanne en Afrigters 2026:
A & B-span
Afrigter: Mnr. Mikki Milne
Liga
In 2026 word beide die A- en B-spanne in hul eie Hoërskoolliga ingeskryf wat van Februarie tot Maart plaasvind. Die wedstryde is in Theewaterskloof, Robertson, Bredasdorp en Hermanus.
Hoërskool Hermanus se gholfspan het die Interskole teen Worcester Gimnasium in 2022, 2023 en 2024 gewen, maar in 2025 verloor.
Bepalings en Byeenkomste 2026
Dit sal jou as ondersteuner nie ‘n sent kos om ‘n verskil te maak nie.
Help om fondse vir ons skool in te samel sonder dat dit jou ‘n sent kos met die MySchool MyVillage MyPlanet Fondsinsameling-program.MySchool dra elke maand meer as R4 miljoen by tot hul begunstigdes!