Principal’s Assembly Message 4 May 2026

Finding your place: Your sweet spot in School life Ek het die afgelope week die voorreg gehad om gereeld by die saal in te loer terwyl die rehearsals van die musiekblyspel aan die gang was. Die afgelope naweek het ek weer so paar keer ingeloer en toe besef…almal het hulle unieke plekkie in die skool. […]