Principal's Message

Nurturing Integrity, Fostering Excellence

Principal’s Assembly Message 18 August 2025

Principal’s Assembly Message 18 August 2025 Last week it was: “IT’S COOL TO LOVE YOUR SCHOOL” This week: I have a dream… or I had a dream…but now actually, I am living my dream. What a weekend we had as a school…or even what a week we had! Noudat ek aan julle genoem het wat ek geobserveer het, kom ons hoor gou wat sê die Bybel. Hebreërs 12:1 – “Met so ‘n magtige skare toeskouers rondom ons, om ons in die wedloop van die geloof dop te hou – kom ons stroop alles af wat ons spoed kan vertraag, veral die sonde wat so maklik ‘n houvas op ‘n mens kry. Kom ons hardloop met volharding op die baan wat voor ons uitgestrek lê.” Now, I have a dream of a school that will be competitive in ALL we do! Academics, Sport, Culture and serving with pride and gratitude as

Read More »

Principal’s Assembly Message 15 August 2025

Last week we spoke about the dream becoming a reality…one where we see the HERMIES values combined with the Hermie SuperPowers. Today I want to talk to you about the Softer skills we need to acquire to prepare us for the world after school. Met die Matrieks wat oor ‘n week met hulle eksamens begin het ek so bietjie gaan nadink oor hoekom ons eksamens skryf en hoe dinge al so bietjie verander het… So 20 jaar gelede het die persoon met die boekkennis die voordeel gehad bo die res wat nie die boekkennis gehad het nie. So hoe harder jy geleer het, en beter gememoriseer het, hoe beter die kans op sukses na skool. Ongelukkig is dit nog steeds so…die punte wat jy kry op skool is wat jou aanvanklik in die Universiteit, Kolloge of Tegnikon of self, net jou gewone werk inkry…maar dis waar dit stop. Die vraag

Read More »

Principal’s Assembly Message 11 August 2025

IT’S COOL TO LOVE YOUR SCHOOL You know what is cool these days? (1) Sneakers that cost more than my first car! (2) TikTok dances that you can learn in 30 seconds. And (3) Loving your school! LOVE is about investment When you love something – a sport, a hobby, a person, your dog…you put time and effort into it. Loving your school means (1) caring about how it looks, (2) how people treat each other, (3) how much effort you put into your own learning and (4) the way you present yourself as an ambassador of the school. Om lief te wees vir jou skool is aansteeklik Positiewe energie versprei soos ‘n veldbrand! As jy met trots oorvertel aan ander oor jou skool, hoe dit lyk en wat daar aangaan sal ander mense dit baie vinning optel. Negatiwiteit versprei ongelukkig net so vinnig! So, wees versigtig dat jy nie

Read More »

Principal’s Assembly Message 22 July 2025

Goeie more almal…welkom terug by die plek waar jy die volgende 11 weke jou alles en hopelik jou beste gaan gee! I hope you have had a chance to rest well, to recharge and to reset. A new term is like a fresh page in your note book – or for those computer boffens – a new tab in your browser, hopefully not one of the 37 already open in your head. Soos gewoonlik, nuwe kwartaal…nuwe geleenthede! Let’s be honest – some of us start STRONG, and by week three, we’re crawling through the corridors like extras in a Zombie movie. BUT success doesn’t come from intensity – it comes from consistency. So, show up, do whatever it takes…every day! That is the secret. There is a quote that goes like this: “The future belongs to the consistent. Not the talented or the lucky. But the ones who keep showing

Read More »

Principal’s Assembly Message 27 June 2025

As we reach the end of this term, we stand at the halfway mark of our school year. Twenty-twenty-thrive! Some of you walked here, some of you crawled, and some of you might have mentally checked out a week ago – but here we are! Maybe this is a moment to hit the pause button, to reflect and hopefully to recharge! To all the HERMIES, well done! You have worked hard, hopefully grown wiser…definitely faced some huge challenges and hopefully discovered more about who you are and what you are capable of. Whether this was your best term yet OR whether it tested your limits – you made it here…and that is something to be proud of. Graad 8’s…julle is al halfpad met julle eerste jaar in die Hoërskool…kan julle dit glo EN natuurlik aan die Matrieks, julle het nog net 1 volle kwartaal oor!! Dan is dit alles verby.

Read More »

Principal’s Assembly Message 17 April 2025

A different Perspektive/Perspektief 1 Kor 13:1-2 Al praat ek die tale van mense en engele, maar ek het geen liefde nie, het ek ‘n stuk klinkende metaal, ‘n galmende simbaal geword. Al het ek die gawe van profesie, en ken ek al die geheimenisse en besit ek al die kennis, en al het ek al die geloof om berge te versit, maar ek het geen liefde nie, dan is ek niks… Hierdie stukkie in die Bybel praat met ons oor liefde…ons kan die mooiste boodskappies op ons foon se screensaver hê, die mooiste slogans op ons strapping voor ‘n wedstryd hê, die oulikste poster teen jou muur in jou kamer hê MAAR as jou dade dit nie wys nie, die manier wat jy met mense praat of oor mense praat, dan sien almal dwardeur jou en weet jy is fake!  Ons het heeltemal te veel mense in ons samelewing wat

Read More »

School Shop

Browse through our store page for more items

School Bag

R650.00

Peak

R130.00

Help raise funds for our school

It Won’t Cost You As A Supporter A Cent To Make A Difference.

Help raise funds for our school without it costing you a cent with the MySchool MyVillage MyPlanet Fundraising programmeMySchool contributes over R4 million to their beneficiaries every month!

error: Content is protected !!