Principal’s Assembly Message 23 October 2023

Humility

James 4:10 Humble yourselves before the Lord, and he will lift you up.

One of the many values at this school that we are striving to see in each and everyone of you, is humility…the ability to be humble. The opportunity to be humble is a huge privilege, because of what you had to achieve in order to be humble. In a school where we strive for excellence, humility is a very real thing and often not the very first thing to observe. 

Ons is so pas deur ‘n week waar daar by die Sportdinee toekennings gemaak is, ons Hoofleiers is aangewys Donderdag aand, die Matrieks het hulle prysuitdeling gehad verlede Maandag aand…more en oormore aand het ons die Kultuur en Dienspilaar se toekenings wat plaasvind. Laas Maandag het ons die Top 10 in die Saal aangekondig…Daar is die oorweldige feesviering van prestasie in ons skool…en dis regso! Uitmuntendheid en voortreflikheid is verseker iets om te vier en iets waarop mens maar MAG trots wees! Sulke prestasies insipireer ander mense om ook te verbeter en die beste weergawe van hulself te wees. 

When we look at our Proteas and the Boks, when there are interviews with the players of the match and the captains, I am always so proud of them, because it is never about them, they are always recognising the people who helped them to achieve, there is always humility! It doesn’t mean we shouldn’t be confident…but there is a fine line between confidence and arrogance. Arrogance is an outward display that says, look at me, look at how good I am! Confidence is an inward talk and self believe that I have what it takes to do what is necessary. 

So elke keer waneer jy die geleentheid kry om nederig te wees, wees dankbaar vir al jou talente en die geleenthede wat jy het om te kan presteeer, want nederigheid en prestasie (uitmuntendheid) gaan hand and hand. Gee eer en erkening vir die wat jou gehelp het om te kom waar jy is, wat jou gehelp het om die prestasie te bereik, want dis bitter selde dat jy presteer slegs as gevolg van jou eie insette. 

PRAYER

Dear Lord Jesus, thank you for another day and another week at this amazing school. Help us to live a life of humility and to appreciate every opportunity that comes our way. Help us with the week ahead and guide us wisdom through the week.

Mr MJ Smuts

PRINCIPAL

error: Content is protected !!