You are here: Home Sport Swimming
 
 

Swimming



Sporthoof: Irma van Zyl

 

Doelwit vir die sport in die skool

Om ‘n liefde vir swem by leerders te kweek!

Om leerders verskillende swemslae te leer en hul fiksheid te verbeter.

Om ‘n eie swembad vir die skool te kry!

Spanne en Afrigters 2014:

Afrigters: Irma van Zyl; Johel de Jongh en Juanita Oosthuizen

Goeie prestasies 2013 en 2014

2014:

Senior Victrix Ludorum: Nelrine Beyers

Senior Victor Ludorum:  Charl van Wyk

Junior Victrix Ludorum:  Maatje Grimbeeck

Junior Victor Ludorum:  Thys van der Merwe

Provinsiale Spelers 2013 en 2014

 

Borge:

Wilna Punt

 

Toernooie 2014

Ses-hoekige gala. Paarl

Curro Swemgala