You are here: Home Sport Rugby
 
 

Rugby

Rugby

Sporthoof: Graham Bellingan

Borge:
NISSAN HERMANUS (2015-2017)
Wedstrydtruie, -broeke en -sokkies vir 0/19A
Wedstrydtruie vir alle ander rugbyspanne
NATION MUSHROOMS, STANFORD
Toerklere en sakke vir Desert Festival, Walvisbaai
PETER BUTTNER SPORT
Oefenhemde
I SMILE ORTHODINTIC PRACTISE
Mondskerms

Prestasies 2016

Seuns:
James Mao-Cheia Boland 0/18 Cravenweekspan
Lloyd April Boland 0/18 Cravenweekspan
Crisham Lucas Boland0/18 Akademiespan (Kaptein)
Thys van der Merwe Boland 0/18 Akademiespan
Michael-John Otto Boland 0/18 Akademiespan
Rigardt Schulenburg Boland 0/16 Grant Khomospan
Aphelele Madaka Boland 0/16 Grant Khomospan
Donovan Britz Boland 0/16 XV-tal
Lionel April Boland 0/16 XV-tal

Dogters:
Maxine Valentine Boland 0/16 Dogters Rugbyspan, SA 0/16 Rugbyspan
Naveena Jantjies Boland 0/16 DogtersRugbyspan

Afrigters:
Niel du Toit: Hoofafrigter Boland 0/18 Akademiespan
Graham Bellingan: Boland Rugby Komiteelid en Hoofafrigter van Boland 0/16 XV-tal
Milton Prodehl: Boland 0/17 Sewes Hoofafrigter

Spanne:
0/16A Rugbyspan ontvang die trofee vir die mees aantreklike rugby wat gespeel is by die Hoƫrskool
Bredasdorp 0/15 en 0/16 toernooi.

Spanne en Afrigters
0/19 A Jacques Mangiagalli (hoof) en Graham Bellingan
0/19B Pieter Hoffman en Anton Duvenage
0/19C Jan Janeke
0/16A & B Milton Prodehl (hoof) en Thomas Chowles
0/15A & B Francois Hooneberg (hoof) en Niel du Toit
0/14A & B Wiaan Bishop (hoof) en Ivanor Da Kosta

Toernooie en klinieke bygewoon in 2016
0/19A: Oakdale Rugbyweek en Desert Festival, Walvisbaai, Namibiƫ
0/14A, 0/15A en 0/16A: Nowan Cornelius Rugbyfees, Hermanus