You are here: Home Culture Drama
 
 

Drama


DRAMATIC ARTS

Dramatic Arts is offered as a school subject from grade 10-12 and as an extra-mural subject in grade 8 and 9.

Learners are taught skills to effectively communicate and develop their imagination.

They also get the opportunity to perform on stage and work behind the scenes.

They visit the theatre, take part in Eisteddfods, perform on the radio and have lots of FUN.


Class times:

Mondays :

14h45 - 15h45 Gr 11

15h45 - 16h45 Gr 12

16h45 - 17h45 Gr 10

17h45 - 18h30 Gr 8 & 9


Wednesdays

14h45 - 15h45 Gr 11

15h45 - 16h45 Gr 10

16h45 - 17h45 gr 12

17h45 - 18h45 Gr 8-12


Fees

Grade 8 & 9 R360/term

Grade 10-12 R550/term



 

 






EISTEDDFOD – KUNSWEDSTRYDE

Die Hoërskool Hermanus neem jaarliks aan die Overberg Eisteddfod deel.  Die leerders word vir die volgende afdelings ingeskryf:

  1. English Speech and Drama
  2. Afrikaans Spraak en Drama
  3. iXhosa Speech and Drama
  4. Klavier en Sang
  5. Koor
  6. Kuns
  7. Blokfluit, simfoniese instrumente, orkeste en ensembles
  8. Solosang
  9. Dans

Leerders ontvang intensiewe en professionele afrigting en daar word van buite beoordelaars gebruik gemaak.

 KULTUUROGGENDE

Sover as moontlik poog Hoërskool Hermanus om die leerders met ‘n talent op kulturele gebied die geleentheid  te gee om dit ten toon te stel.  Die leerders wat aan die talentoggende deelneem,  kwalifiseer vir die Hermies’ Got Talent wat gewoonlik in Augustus plaasvind.  Met dié geleentheid word wenners deur  die beoordelaars aangewys en hul kwalifiseer vir pryse.

 MNR en MEJ HOëRSKOOL HERMANUS – kompetisie

Dit is ‘n pretgeleentheid waar seuns en dogters inskryf  om deel van die immergewilde aand te wees.  Vooraf word passies  en choreografie uitgewerk en geoefen.  Met borgskappe uit die ondersteunende gemeenskap word dit ‘n aand om te onthou!  Die wenners word soos konings en koninginne behandel – al is dit slegs vir ‘n kort rukkie!

 HERMIES’ GOT TALENT

Talented learners are identified at the Talent Shows and then compete for the “big” prize - being the star of Hermanus High School.

We have a variety of participants – choir singers, solo singers, rappers, beatboxers, dancers, actors, musicians and many  more.

The winners are identified by judges from outside the school.

 KULTUUREREKLEURE

Erekleure vir kultuur werk op ‘n puntestelsel wat op ‘n jaarlikse basis akkumuleer  word.  Vanaf Gr 8 tot Gr 12 kry die leerder die geleentheid om punte vir elke kulturele aktiwiteit waarvoor hul kwalifiseer te akkumuleer.

Half-erekleure vereis 25 punte en vol- erekleure vereis 50 punte.  Hierdie toekennings word op die jaarlikse Kultuuraand toegeken.

 SOLOSANG

Onderrig in solosang word op ‘n informele basis aangebied.  Hiermee gee ons die leerders die geleentheid om mikrofoontegniek, verhoogpersoonlikheid en selfvertroue aan te kweek.  Hierdie leerders tree gereeld voor hul mede-leerders op en word verskeie kere deur die gemeenskap gebruik om ligte vermaak by ‘n verskeidenheid van funksies  te verskaf.

Die leerders het ook die opsie om aan solosang-kompetisies deel te neem.  Hierdie inligting en inskrywingsvorms is by die kultuurhoof beskikbaar.