You are here: Home Culture Choir
 
 

Choir

Hermanus High School is very proud of its choir, who in its short existence, has done very well. The choir was awarded as the best choir in its category at the Overberg Eistedfodd. This year the choir will again take part in the Overberg Eistedfodd and host a choir festival in which surrounding schools will take part. We hope that a strong choir tradition in Hermanus High School will be maintained.

HoĆ«rskool Hermanus se koor bestaan uit 'n uiteenlopende groep leerders: sportmanne- en vroue, akademiese-reuse, verskillende kulture en tale .... maar een ding bind hulle saam: Liefde vir musiek en sang! Van klassieke werke soos Pachelbel se Kanon in D, die baie bekende Adiemus van karl Jenkins, Namakwaland van Coenie de Villiers tot die poplied, Africa gesind deur Toto - ons sing dit als!!!!

Die koorjaar skp af met 'n koor-oefenkamp, waar nuwe repertoire vir die jaar ingestudeer word. Dis 'n naweek van hard oefen maar ook baie pret.

Die koor tree so dikwels as moontlik op. Hoogtepunte vir hierdie jaar sluit deelname aan die Overberg Eisteddfod in asook die Korefees wat deur Hoƫrskool Hermanus aangebied word.